Pres. Cyril Ramaphosa het geen werklike teenstander wanneer dit kom by die presidentskap nie, sê prof. Dirk Kotzé, politieke wetenskaplike van Unisa. Foto: Getty Images
Die munisipale verkiesing – of dit nou in Oktober of eers vroeg volgende jaar gehou gaan word – is om die draai.
Suid-Afrikaners moet hulself nou reeds voorberei om hul kruisies langs die regte name te trek in die bykans 4 500 wyke en meer as 250 munisipaliteite (wat agt metro’s insluit) wat in dié verkiesing ter sprake is.
Dis nie ’n besluit wat ligtelik geneem moet word nie, sê prof. Dirk Kotzé van Unisa se departement politieke wetenskap.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.