Donald Katts: Laat ons vroue op hierdie dag eer en waardeer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Pixabay
Foto: Pixabay

Die viering van Vrouedag is een van die hoogtepunte van hierdie week. Ons kan nooit genoeg doen of sê om reg te laat geskied aan die waarde en rol van vroue in ons gemeenskap nie.

Vroue in Suid-Afrika is sprekend van die transformasie wat ons ondergaan het. Ons kom uit ’n tyd van onderdrukking, marginalisering en ’n tradisionele siening van vroue, naamlik dat hul rol beperk is tot die kombuis en die grootmaak van kinders.

Vroue het hierteen in opstand gekom, nie net om verandering te bewerkstellig in die manier hoe hulle beskou en behandel word nie, maar ook om hulself in leierskapsposisies op verskillende gebiede in die gemeenskap en in ons land se instellings te vestig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
18.01
-0.3%
Rand - Pond
19.98
-0.2%
Rand - Euro
17.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,666.98
+0.4%
Silwer
18.92
+0.6%
Palladium
2,202.04
-0.2%
Platinum
863.00
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,949
+0.1%
Alle aandele
63,279
+0.0%
Hulpbronne 10
59,162
-1.1%
Industriële 25
76,893
+0.2%
Finansiële 15
13,829
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos