Drie scenario’s vir CR (en ons land) vanjaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Barnard Beukman
Barnard Beukman

Die ANC se Sekhukhune-streekstruktuur in Limpopo het vandeesweek die eerste skoot geskiet in sy organisasie se leiersverkiesing vanjaar. Sy kandi­daat vir die ANC-presidentskap op die leierskonferensie in Desember is Cyril Ramaphosa.

Kortweg lyk dit asof daar drie alternatiewe scenario’s vir Ramaphosa­ vanjaar is, ’n jaar waarin sy hooffokus juis op dié konferensie sal wees. Aangesien hy ook die president van Suid-Afrika is, sal ons land ook in ’n groot mate beïnvloed word deur die scenario waarin hy beland.

Daar is die mees gewenste scenario van die leeu. Dan die mees ongewenste scenario van die hiënas. Die mees waarskynlike scenario is die een van die eend.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 241/5
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.12
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,815.06
-0.2%
Silwer
23.48
+2.0%
Palladium
1,911.50
+1.8%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos