Eerder New York as Harare

akkreditasie
Pres. Cyril Ramaphosa aan die woord by die begrafnisdiens van oudpres. Robert Mugabe in Zimbabwe. Foto: getty
Pres. Cyril Ramaphosa aan die woord by die begrafnisdiens van oudpres. Robert Mugabe in Zimbabwe. Foto: getty

Pres. Cyril Ramaphosa het die laaste tyd sterk stappe gedoen om Suid-Afrika se beeld in Afrika te probeer herstel. Suid-Afrika is aanstaande jaar die voorsitter van die Afrika-Unie (AU) en moet dus geloofwaardigheid hê om namens die vasteland te praat.

Meer nog, onderhandelinge is aan die gang rondom die Afrika-vryehandelstreek wat in Julie vanjaar amptelik van stapel gestuur is. Suid-Afrika – as een van die mees geïndustrialiseerde ekonomieë op die vasteland – kan baie hierby baat.

Ons moet dus seker maak dat ons die nodige politieke kapitaal het om leiding te neem in hierdie onderhandelinge en om konsensus te bereik oor kwessies wat ons buurlande dikwels dwars in die krop steek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 212/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.07
+0.5%
Rand - Pond
20.04
-0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.28
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,826.02
+0.1%
Silwer
21.65
+0.2%
Palladium
2,017.00
-0.5%
Platinum
944.00
-0.3%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,324
+1.3%
Alle aandele
70,067
+1.2%
Hulpbronne 10
72,661
+1.1%
Industriële 25
78,420
+1.7%
Finansiële 15
16,038
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos