Sonja Carstens: Einde van vakbonde?

akkreditasie
Foto: iStock
Foto: iStock

Suid-Afrika se geskiedenis – polities en ekonomies – is sterk in die vakbondwese geanker, maar Werkersdag is Sondag met baie minder fanfare as vorige jare gevier. Is dit die einde van tradisionele vakbonde? Sonja Carstens doen verslag.

Volgens die jongste syfers van die departement van arbeid behoort slegs 23% van werkers in Suid-Afrika tot ’n vakbond. Dié syfer se afwaartse neiging is in pas met die internasionale tendens van die afgelope twee dekades.

In Suid-Afrika is skerp dalings in die lidmaatskap van vakbonde oor die afgelope twee jaar vererger deur die ekonomiese uitwerking van die pandemie. Dit is boonop weens die Covid-19-regulasies nie vir vakbonde moontlik om hul lede vir massavergaderings byeen te roep en te organiseer nie. Vakbonde se besoeke aan hul lede word ook toenemend deur werkgewers tot tee- en etenstye beperk om te verhinder dat dit produktiwiteit belemmer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos