Ek mis ooms en hul stories van kleintyd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Charles Smith
Charles Smith

Ek gesels dié week heerlik met oom Sas du Plessis van Bloemfontein. Op 93 boer hy nog voltyds en het selfs ’n lappie grond aangekoop.

Hy brand om uit te ry na sy grond naby Reddersburg, waar dit die naweek lekker gereën het, maar wag vir ’n oproep van die BKB-beampte oor sy wol-waardasies. Ons praat oor die weer, beeste en die moeilike jaar wat verby is. Dit het redelik gereën, maar die gras het vrot geword. Beeste het maer geraak in wat lyk na lang gras. By ons het perde op die meentgronde gevrek.

“Jong, as jy in die veld stap, kan jy sien hoe die rooigras sukkel. Jy kan ’n graspol uittrek, dan is die wortels dood. Ek moes van die mielies oorplant, want in die koue oggende het van die saad nie ontkiem nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 170/7
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.32
-0.4%
Rand - Pond
20.64
-0.2%
Rand - Euro
17.27
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,842.40
-0.0%
Silwer
23.70
-1.2%
Palladium
2,171.50
+1.1%
Platinum
1,021.50
-1.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
66,009
+0.5%
Alle aandele
72,500
+0.5%
Hulpbronne 10
72,947
+2.1%
Industriële 25
90,290
-0.7%
Finansiële 15
14,796
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos