Ekonomie kry dwarsklappe

akkreditasie
Roelof Botha
Roelof Botha

Julie 2021 is besig om April 2020 te troef as die maand waarin die Suid-Afrikaanse ekonomie een van die grootste terugslae tot dusver beleef het.

Verlede jaar het die tweede kwartaal begin met die sluiting van alle ondernemings wat nie by sogenaamde noodsaaklike dienste en produkte betrokke is nie. Die uitwerking op die ekonomie was ’n voorspelbare ramp en het tot die skerpste insinking in die BBP in die geskiedenis gelei.

Gelukkig was dié terugslag van korte duur en het die meerderheid van sektore vinnig herstel. Daar was natuurlik uitsonderings, insluitende restaurante, lugvaart en ondernemings wat met toerisme gemoeid is, maar op ’n makrovlak het veral landbou en mynbou die ekonomiese skade van die pandemie beperk. Teen die derde kwartaal van 2020 was die resessie verby en die ekonomie groei nou al vir drie opeenvolgende kwartale (in reële terme), met die jongste kwartaal-tot-kwartaal-groeikoers (vir Januarie tot Maart) ’n stewige 4,6%.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.93
-0.2%
Rand - Pond
21.20
-0.4%
Rand - Euro
18.03
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.36
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,784.28
+0.5%
Silwer
22.51
-1.4%
Palladium
1,761.50
+1.1%
Platinum
951.50
+1.1%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos