En dis nou maar wors

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hilderine Schröder
Hilderine Schröder

Peripatetikus [=tikusse, =tici], n. Iemand wat graag wandel. Net sodra ek dink ek ken die meeste woorde in ons wonderlike taal, kom daar ’n woord wat my uitboul. Soos peripatetikus.

Om een of ander rede kan ek nie vat kry aan dié woord nie. Peripatetikus klink nou nie juis vleiend nie. Dit laat mý, net soos menige ander mense wat lief is vir stap/wandel effens, wel, pateties klink. Dit is egter een van die min woorde in ons taal waarvan mens, heel verstaanbaar, nie veel kan hou nie. Afrikaans is ’n taal met talle unieke en beskrywende woorde, woorde wat jou laat kopkrap en ander wat jou effens in jou mou laat giggel.

Vat nou maar die woord poelpetater vir ’n tarentaal. Baie sal kopkrap oor dié woord tot jy ’n troppie tarentale hoor sketter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos