Deel

Erla Diedericks: Seks, skandes en spanning verkoop tog, skat. Dan nie?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Erla-Mari Diedericks
Erla-Mari Diedericks

Verlede week het ’n storm in skrywers se teekoppies losgebars toe Romanza-skrywers, literati en resensente mekaar gepak het nadat ’n omstrede resensie in Rapport verskyn het oor Die Kontrak, die eerste in ’n nuwe Romanza Stoom-reeks. Erla-Mari Diedericks, skrywer van die boek, wonder of die bedryf nog onthou waaroor boeke eintlik gaan.

Verkeerde besluite en kafeïen. Soms dink sy dis al waaruit sy saamgestel is. Gelukkig lees mense graag oor al haar vuil wasgoed wat sy in die openbaar was. Erna Hendricks staan in haar pajamas en sluk haar antidepressante met haar derde koppie koffie vir die oggend af. Laat hy val waar hy wil.

As haar lesers haar nóú kan sien. Oud en oorgewig, besig om oorskietkos met vetterige vingers in haar mond te druk. Dié prentjie sal nooit op haar Facebook-blad verskyn nie. O nee. Daar is dit die ene glans. Sy is ’n handelsnaam! Seks, skandes en spanning verkoop tog, skat. Dan nie?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.32
-0.8%
Rand - Pond
22.49
-1.2%
Rand - Euro
19.76
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.17
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
975.89
+0.8%
Palladium
1,414.08
+0.9%
Goud
1,958.14
-1.0%
Silwer
23.01
-1.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos