Erla-Mari Diedericks: Op ’n towertapyt van papier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Erla-Mari Diedericks
Erla-Mari Diedericks

Onlangs het Erla-Mari Diedericks weer die biblioteek besoek en onthou waarom dit – en natuurlik die binnekant van ’n boek – altyd een van haar gelukkige plekke op aarde sal wees.

Ek was lanklaas in ’n biblioteek, ek moet bieg. Maar nou die dag was ek weer in een en het dit my net opnuut getref – daar is iets veiligs en magies omtrent ’n biblioteek. ’n Mens voel so half dat ’n geheime deur tussen die boeke sal oopgaan en ’n boekfee jou aan die hand sal vat en wegvoer na fantastiese wêrelde en ervarings.

Dit is natuurlik presies wat gebeur as jy ’n boek uitneem. Jy word weggevoer na ’n ander leefruimte. Vir solank as wat jy die boek lees, is jy in ’n ander wêreld en nie in jou eie, miskien minder gelukkige een nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos