Eskom en transformasie

akkreditasie
Suid-Afrika het genoeg natuurlike hulpbronne vir wind- en sonkrag, sê Sasol se uitvoerende hoof. Foto: Istock
Suid-Afrika het genoeg natuurlike hulpbronne vir wind- en sonkrag, sê Sasol se uitvoerende hoof. Foto: Istock

Met die opkoms van die internet en sosiale media was die skrif jare gelede aan die muur vir koerante. Mediamaatskappye oor die wêreld heen het met dieselfde vraag geworstel: Hoe skakel jy oor van ’n gedrukte formaat na ’n digitale formaat as jou primêre inkomste steeds uit koerante kom, maar jou (langtermyn)-toekoms lê in die digitale omgewing omdat die mark daarheen beweeg?

En dis nie net koerante wat deur die digitale transformasie moes worstel nie. Kyk maar na die skuif na aanlyn inkopies . . . En skuif dan daardie perspektief na Eskom.

Want wat dié nutsmaatskappy oor die volgende paar jaar moet aanpak, het verskeie raakpunte met dit waardeur talle bedrywe reeds gegaan het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos