Fransman: Dís hoekom ek nie meer met ’n valskerm en reënjas gaan reis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Willem Fransman Jr.
Willem Fransman Jr.

Hy was van daardie mense wat nooit êrens heen gegaan het sonder ’n termometer, ’n warmwaterbottel, ’n reënjas en selfs ’n valskerm nie. Maar as hy alles weer van voor af kon doen, sou hy ligter reis, skryf Willem Fransman Jr.

Dit is ’n nuwe jaar. Die pandemie woed voort, maar dis nietemin ’n nuwe jaar met baie moontlikhede. En verstaanbaar is ek, net soos talle ander, opgewonde oor wat die nuwe jaar inhou. Snaaks genoeg was dit ’n gesprek wat ek en ’n paar gewaardeerde vriende in die kroeg van ’n hotel in Parow gehad het wat my ekstra motivering vir 2022 gegee het.

Soos dit maar gebeur nadat ’n glas rooiwyn of beleë eik agter die blad is, het die woorde vryelik gevloei. Maar so ook ’n tweede en derde en selfs vierde ronde. Dis gedurende sulke tye dat die gedagtes op ver paaie gaan en diep dinge gesels word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 259/6
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.49
-0.7%
Rand - Pond
21.04
-0.3%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,812.70
-0.4%
Silwer
23.47
+1.9%
Palladium
1,909.00
+1.6%
Platinum
988.50
+1.2%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos