Gekul deur jou eie leier

akkreditasie
Pravin Gordhan en pres. Jacob Zuma in gesprek.Foto: Argief | HERMAN VERWEY
Pravin Gordhan en pres. Jacob Zuma in gesprek.Foto: Argief | HERMAN VERWEY

Nommer Een het Donderdagnag weer vir die wêreld gewys dat hy volledig bereid is om die toekoms van sy party en dié van die land op die altaar van eiebelang te offer.

Met die afdank van Pravin Gordhan ten gunste van Malusi Gigaba as minister van finansies, en verskeie ander onbesonne skuiwe in die kabinet, het pres. Jacob Zuma, byna met die ywer van ’n gebruiktemotor-verkoopsman, Suid-Afrika aan die Guptas verkwansel.

Gigaba was die arrogante minister van binnelandse sake wat met sy ondeurdagte visumregulasies die land miljarde gekos het. Talle het vooraf gewaarsku, maar hy het na niemand geluister nie. Uiteindelik moes ’n interministeriële kommissie die kastaiings uit die vuur krap oor die “onbedoelde gevolge”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.50
+0.3%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,784.61
-0.5%
Silwer
22.87
-1.3%
Palladium
1,794.00
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos