Peng Shuai se doen en late het in ’n kwessie van internasionale kommer ontaard toe sy byna drie weke uit die openbaar verdwyn het nadat sy Zhang Gaoli, voormalige adjunkpremier van China, verlede maand op sosiale media van seksuele aanranding beskuldig het. Foto: Getty Images
Onlangse menseregtevergrype in China en Israel het weer die kollig laat val op sport- en kulturele boikotte as ’n politieke wapen.
Dit het ook die vraag laat ontstaan of sulke boikotte nog relevant is in die moderne wêreld.
Dit is van die 1960’s tot in die 1980’s op baie doeltreffende wyse teen in Suid-Afrika weens sy apartheidsbeleid gebruik en het saam met ekonomiese sanksies daartoe bygedra om die bewindhebbers van destyds anders oor dié stelsel te laat dink.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.