Genoeg is genoeg, u Majesteit, u moet rus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Koningin Elizabeth is ’n werkesel wat op 95 steeds so veel moontlik probeer doen.  Foto: Reuters
Koningin Elizabeth is ’n werkesel wat op 95 steeds so veel moontlik probeer doen. Foto: Reuters

Koningin Elizabeth het haar plig as Britse monarg nog altyd vooropgestel. Die een keer toe sy die besluit geneem het om wel familie voor plig te stel – met die dood van Diana, prinses van Wallis, in 1997 – het die Britse pers te velde getrek met banieropskrifte soos “Where are you, M’am?’’ met ’n meegaande foto van ’n leë vlagpaal bo die Buckinghampaleis. (Elizabeth het destyds besluit om prinse William en Harry in die dae ná hul ma se dood te beskerm deur op Balmoral in die Skotse Hooglande aan te bly waar hulle nie deur steelfotograwe afgeneem kon word nie en in privaatheid kon rou.)

Om nie te praat nie van die diep godsdienstige koningin se besluit om slegs ure nadat prins Charles die doodstyding aan hul seuns moes oordra, die jong seuns saam met haar kerk toe te neem en die leraar opdrag te gee om tydens die diens nie ’n woord oor die ikoniese Diana se dood te rep nie. Die koningin het bloot gedoen wat sy altyd doen: voortgegaan met haar normale roetine.

Toe die kritiek teen haar oor die koningshuis se hantering van Diana se dood soos ’n tsoenami gedreig het om die al hoe groter wordende blommesee buite paleise te verswelg, het sy in ’n meesterlike skuif nie net na Londen teruggekeer nie, maar dapper die wenende en geskokte roubeklaers buite die St. James en Buckinghampaleis van aangesig tot aangesig ontmoet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos