Gert Coetzee: As NDZ wel vir CR teenstaan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma

’n Opskrif lui: “ANC-president: Is dit weer CR teen NDZ?

Vir die ANC in kreeftegang sou die leierskeuse op sy nasionale konferensie in Desember kon bepaal hoe die party in 2024 se verkiesing vaar. En die permutasie van 2024 se kiesuitslae kan weer Suid-Afrika se politieke toekoms bepaal. Die belang is wie in die “oorgangstyd” die ANC-leier is wat die veranderingsbestuur sou behartig.

Dit klink soos ’n terugflits na die verlede dat die vasbyter dr. Nkosazana Dlamini-Zuma haar weer vir die leierstryd beskikbaar stel. Eintlik verras dit nie. Luidens berigte het oudpres. Jacob Zuma die naweek aan ’n Ace Magashule-geleide afvaardiging, wat ANC-NUK-lede ingesluit het, aangesê om NDZ teen pres. Cyril Ramaphosa te steun. Die aanslag moet “gefokus” wees en nie ontwrig word deur steun aan ander kandidate nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos