Gert Coetzee: Keuse tussen Cyril en die res

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Argief
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Argief

As jy moes kies tussen Cyril Ramaphosa en Jacob Zuma as president van Suid-Afrika, wie sou jy kies? Of tussen CR en Nkosazana Dlamini-Zuma? Hy of Zweli Mkhize; hy of Lindiwe Sisulu; hy of . . .?

Hoe’s dié opslagbal? ’n Keuse tussen hom en Carl Niehaus? Of buite ANC-geledere tussen hom en Julius Malema?

As ons internasionaal wil speel: Hy of Donald Trump? Hy of Wladimir Poetin? Hy of Wolodimir Zelenski (Vogue-fotosessie ingesluit)? As ons regtig uit die kassie wil dink, hy of Boris Johnson?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos