Deel

'Groot gebreke laat twyfel oor verslag oor Afrikaans by US'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lede van die DAK-netwerk betoog in April 2021 in Stellenbosch vir die behoud van Afrikaans as onderrigtaal aan die US.  Foto: Jaco Marais via Gallo Images
Lede van die DAK-netwerk betoog in April 2021 in Stellenbosch vir die behoud van Afrikaans as onderrigtaal aan die US. Foto: Jaco Marais via Gallo Images

Daar is ernstige gebreke in die Menseregtekommissie se verslag oor die skending van Afrikaanssprekende studente se regte by die Universiteit Stellenbosch. Boonop kan dit transformasie ondermyn, skryf Geo Quinot en Sandra Liebenberg.

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) het in ’n verslag wat op 14 Maart uitgereik is, bevind die Universiteit Stellenbosch (US) het verskeie grondwetlike regte van Afrikaanssprekende studente geskend.

Dié bevinding is gegrond op sekere voorvalle wat in 2021 tydens die openingsweke van die akademiese jaar in ’n handjievol universiteitskoshuise plaasgevind het. Na bewering het studenteleiers in vier koshuise (uit altesaam 31) en een private studenteorganisasie (PSO) aan studente ’n opdrag gegee om slegs Engels tydens die verwelkomingsprogram van twee weke te gebruik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos