Helen Zille se swaard in rots begin revolusie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Charles Smith
Charles Smith

Surrealisties, noem Helen Zille, voorsitter van die DA se federale raad, die gebeure wat hulle dié week in die stadsrade van die grootste metro’s afgespeel het.

Die DA het onverwags die beheer van vier metro’s met die hulp van die EFF, ActionSA, die VF Plus en kleiner partye oorgeneem nadat die grootste opposisieparty die hand van die EFF en ActionSA die naweek in die as geslaan het.

Hokaai, moenie te vinnig partytjie hou nie, waarsku sy. Ons het hard gewerk om te wen, maar glad nie dié geskenk verwag nie. Ons wou eerder ’n sterk opposisie wees, nie ’n flou makou as regering nie, wou sy seker sê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 88/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.91
+0.2%
Rand - Pond
21.16
+0.1%
Rand - Euro
17.96
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,770.72
+0.2%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,846.00
+3.5%
Platinum
948.00
+0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,653
+0.2%
Alle aandele
71,138
+0.2%
Hulpbronne 10
67,331
-0.3%
Industriële 25
93,962
+0.3%
Finansiële 15
13,974
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos