koronavirus s.nw. Enigeen van ’n groep virusse wat by mense respiratoriese siektes soos Covid-19 veroorsaak. – Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Hoofredakteur: W.F. Botha.
Hierdie is die laaste Woorde wat wip vir 2021.
In terugskouing: Die woord vir die afgelope twee jaar is waarskynlik koronavirus.