Herman Lategan: ’n Laaste maal laat ’n rou gevoel van afskeid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Laaste maaltyd, Kalifornië, 17 Januarie 2006: Buffel-steak, ’n emmer KFC (net witvleis-hoender), suikervrye pekanneut-tert, okkerneutroomys, pangebraaide brood en ’n melkskommel.
Laaste maaltyd, Kalifornië, 17 Januarie 2006: Buffel-steak, ’n emmer KFC (net witvleis-hoender), suikervrye pekanneut-tert, okkerneutroomys, pangebraaide brood en ’n melkskommel.

galgemaal s.nw. Die laaste maaltyd wat ’n misdadiger kon geniet voordat hy opgehang is en waarvoor hy die kossoorte self kon kies. –Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Hoofredakteur: W.F. Botha.

Daar is state in die VSA waar die doodstraf teoreties nog van toepassing is, maar dit het merendeels ongewoon geword. In 1998 is 295 mense die doodstraf opgelê, teen 2020 het dit na 18 gedaal.

Sedert 1973 het 174 mense dié vonnis vrygespring nadat getuienis vorendag gekom het wat hul onskuld bewys het. The New York Times (NYT) skryf die Amerikaanse kunstenaar prof. Julie Green was gefassineer deur doemelinge se galgemale.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 35/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.92
+0.1%
Rand - Pond
21.12
+0.3%
Rand - Euro
18.01
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,772.11
+0.2%
Silwer
22.34
-0.2%
Palladium
1,840.50
+3.1%
Platinum
945.00
+0.5%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,702
+0.2%
Alle aandele
71,188
+0.2%
Hulpbronne 10
67,379
-0.3%
Industriële 25
94,004
+0.4%
Finansiële 15
14,009
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos