’n Goeie woord vind ’n goeie plaas. – Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings. (Saamgestel deur Johanna de Wet.)
Dit is altyd ’n plesier om nuwe woorde te ontdek of ou woorde en idiome te gebruik.
Onlangs vertel ’n vriendin haar dogter het toe hulle op die platteland gewoon het op ’n warm dag soms ’n plaaspanty gedra.