Herman Lategan: Sommer baie queens voel só, veral as die kos laat is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Herman Lategan
Herman Lategan

kietaps b.nw. (nie algemeen) (wsk. <Maleis) Uitgeput, kaduks. – Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Hoofredakteur: W.F. Botha.

Ek is ’n bok vir nuwe ervarings en besluit anderdag om by die Facebook-groep Gay Seniors South Africa aan te sluit. Hoewel ek net-net met die een voet graf se kant toe staan, is die ander veel ouer as ek. Ek voel weer soos een van die jongste by ’n partytjie.

Die een lid skryf: “Genade. Is ek die enigste een wat orals vol skete en pyne is? Hoe kry almal dit reg om ’n aktiewe lewe te lei? Dit voel of ek uitmekaarval.” Dit is nie net die nou saliger queen wat kietaps gevoel het nie (met alle respek gesê), daar is sommer baie ander queens wat ook só voel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos