Herman Lategan: Verdriet vang jou altyd onkant

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lagtrane uit 'The Topography of Tears'.
Lagtrane uit 'The Topography of Tears'.

Huiloorlog s.nw. Benaming in die Noordweste van Kaapland vir die Rebellie van 1914, omdat daar destyds in dié streek meer trane as bloed gestort is. – Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Hoofredakteur: W.F. Botha.

Ons buurvrou het vir ons laat weet haar ma van 94 het ’n week terug ophou eet en drink. Haar gesondheid is swak en al haar kinders is by haar.

Dit is ’n besluit wat hul ma geneem het en hulle ondersteun haar. Die kamer waarin sy gaan sterf, kyk uit op ’n tuin en die blomme ruik lekker. Dit is stil, daar is net voëls wat kwetter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 220/5
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,819.78
+0.0%
Silwer
23.61
+2.5%
Palladium
1,910.50
+1.7%
Platinum
991.50
+1.5%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos