Hoe durf Tony Leon dit waag?

akkreditasie
Gert Coetzee
Gert Coetzee

Groot ophef is gemaak daarvan dat Tony Leon, DA-leier van 1999 tot 2007, in ’n onderhoud oor sy boek Future Tense na die leierskap van die party verwys het as “ ’n eksperiment wat skeefgeloop het” omdat Mmusi Maimane, eersvorige DA-leier, hom nooit met die DA se strewes vereenselwig het voor sy aansluiting by die party nie.

Maimane was onder diegene wat aanstoot geneem het omdat Leon dit gedurf waag het, veral om die woord “eksperiment” te gebruik. Die antwoord lê in Leon se boek – met die subtitel Reflec­tions on My Troubled Land – waarin hy ’n oudit van Suid-Afrika se hede en onlangse verlede opstel en op grond daarvan vooruitskouings bereken. Gegewe sy politieke agtergrond, ondervinding (ook as ambassadeur), intellektuele insigte en kommer oor die land, is dit ’n gesaghebbende en indringende boek en die gevolgtrekkings nie lukraak nie.

Hy laat die feite vanself praat – ook oor pres. Cyril Ramaphosa. En oor Maimane, oor wie dit hier gaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 8/0
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.1%
Rand - Pond
20.95
+0.2%
Rand - Euro
17.86
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,788.60
+0.2%
Silwer
22.45
-0.2%
Palladium
1,855.71
+0.1%
Platinum
963.50
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,194
-0.5%
Alle aandele
72,583
-0.5%
Hulpbronne 10
69,216
-1.3%
Industriële 25
95,805
-0.2%
Finansiële 15
14,257
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos