Hoe Joe stemdag help rig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Joe Nkuna in sy groentetuin in Theresapark in die noorde van Pretoria. Foto: Daily Sun
Joe Nkuna in sy groentetuin in Theresapark in die noorde van Pretoria. Foto: Daily Sun

Die meeste mense onthou seker die storietjie van die man met die leeu, bok en koolkop. Hy kan net een op ’n slag in die boot oor die rivier neem. Die raaisel is, hoe gemaak sonder dat die een die ander opvreet?

Op ’n manier het Joe Nkuna, sypaadjie-groenteboer van Pretoria, ’n mens aan kiesers se dilemma laat dink. Miskien oor die koolkoppe op die foto’s van die tuin.

Want sentraal tot vanjaar se plaaslike verkiesings staan ’n vraag wat selfs doeltreffende dienslewering oortref. Hoe gebruik kiesers hul stem om ’n politieke herskikking te begin? Of gaan vanjaar se uitslag kiesers nogmaals vasgeverf hou in die hoek van die bestaande partye, met dieselfde meerderhede en dieselfde beroepspolitici? Of gaan daar ten minste al ’n beweging in die rigting van iets anders wees?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.1%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.49
+0.2%
Silwer
24.05
+0.1%
Palladium
1,976.24
+0.7%
Platinum
1,015.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos