Hoe SA se wit liberale debatte oor ras ontduik

akkreditasie
Mmusi Maimane toe hy as leier van die DA bedank het.  Foto: Gallo Images
Mmusi Maimane toe hy as leier van die DA bedank het. Foto: Gallo Images

Wit liberale in Suid-Afrika leef in ontkenning en ontken die werklikhede van Suid-Afrika waar ras steeds tot ’n groot mate ’n aanduiding van welvaart is, skryf Mandisi Majavu.

Die ideologiese posisie van die DA, Suid-Afrika se grootste opposisieparty, oor hoe om rasse-geregtigheid en -gelykheid in post-apartheid Suid-Afrika te bewerkstellig, is moreel verward.

John Steenhuisen, die DA se nuwe tussentydse leier, sê die party glo nie daaraan om rassekategorieë te gebruik om rasgegronde ongelykheid te probeer regstel nie. Wat hom betref, is regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging beleidsrigtings wat daarop dui dat post-apartheid Suid-Afrika ’n “obsessie met ras” het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 6/0
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos