Hoë uitvalsyfer skep ‘kinders van die wind’

akkreditasie
Michael le Cordeur
Michael le Cordeur

Die department van basiese onderwys (DBO) se voorneme om diegene wat ’n skoolpligtige uit die skool hou tot ses jaar tronk toe te stuur, maak opslae in onderwyskringe.

Die wet maak tans voorsiening vir tronkstraf van ses maande, maar volgens dr. Reginah Mhaule, die adjunkminister, wil die departement sterker maatreëls instel.

Dié aankondiging is in reaksie op die hoë uitvalsyfer in Suid-Afrikaanse skole – tans die hoogste in 20 jaar. Reeds voor die pandemie het gemiddeld 231 000 leerlinge jaarliks die stelsel verlaat. Dié syfer het tydens die pandemie opgeskiet na 753 000. Kommerwekkend is die sowat 120 000 meisies wat jaarliks swanger raak, waarvan slegs ’n derde ná die baba se geboorte terugkeer skool toe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.91
-0.2%
Rand - Pond
20.14
-0.1%
Rand - Euro
17.03
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,753.36
-0.3%
Silwer
19.32
-1.1%
Palladium
2,148.50
-0.5%
Platinum
910.00
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,201
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos