Hoor hoe tjank politieke wolwe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Pixabay
Foto: Pixabay

Die versoeking is maar alte groot om ook op die politieke paradegrond aan te tree en jou keel hees te skreeu dat die ANC in 2024 uit die regeerstoele sal wees. Goed en wel, kom ons sê maar hierdie politieke profete se kristalballe is behoorlik blink gepoets en hulle is reg, wie van die nuwe intrekkers gaan die presidentskantoor in die westelike vleuel van die Uniegebou kry? Gaan dit John Steenhuisen, Julius Malema, Pieter Groenewald, Bantu Holomisa, Herman Mashaba of Gayton McKenzie wees?

Maar voordat ons almal joegaai, maats! skreeu en juig oor die val van die ANC, moet ’n mens seker maar ook kennis neem dat hierdie nuutgevonde kys tussen die opposisiepartye reeds besig is om krake te toon – dit terwyl die ink op die ampseed-briewe van raadslede nog nie eens behoorlik droog is nie.

Gee nog so twee raadsvergaderings en ’n mens gaan sien hoe hierdie geflikflooi en die liefkosings in ’n morsige affêre ontaard. Oorleef hulle die eerste reeks raadsvergaderings, weet ons mos nou wanneer die begroting van munisipale rade goedgekeur moet word, is wanneer die groot geneuk sy lê kom kry. Dan raak die oë groot, want dit is waar gekyk word watter kapitaalprojekte gekanaliseer kan word na raadslede se familielede en politieke pellies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/5
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.47
-0.6%
Rand - Pond
21.01
-0.2%
Rand - Euro
17.57
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,819.57
+0.0%
Silwer
23.52
+2.2%
Palladium
1,907.50
+1.6%
Platinum
989.67
+1.4%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos