Hop kan nou weer lewe kry

akkreditasie
 Foto: Pixabay
Foto: Pixabay
pixabay

Reuse-winste deur verskeie mynboumaatskappye het Enoch Godongwana, minister van finansies, se taak met die nasionale begroting aansienlik vergemaklik.

Hoewel militante vakbondleiers en Marxisties-gesindes die gebruiklike (en voorspelbare) kritiek gelewer het, was die ongekende oorskot op die inkomstebegroting die nuuswaardigste aspek van die nuwe begroting.

Pres. Cyril Ramaphosa het twee weke gelede ’n veel moeiliker taak met sy staatsrede gehad, veral weens die onlangse venynige aanval op die regstelsel deur een van sy kabinetslede, Lindiwe Sisulu. Sy is egter goed in die bek geruk deur Ramaphosa, wat in sy staatsrede benadruk het dat Suid-Afrika se Grondwet allerweë as die beste ter wêreld beskou word (in terme van die ooreenkoms met die Verenigde Nasies se Handves van Regte).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos