Hou op om te kniel voor ANC

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johann Maarman
Johann Maarman

Laat ek bieg: soms vir ’n siniese oomblik wonder ek of wit Suid-Afrikaners – en bepaald die Afrikaner – se beendere nie water geword het nie. Dis asof hulle hul lus vir Suid-Afrika verloor het en vrede gemaak het dat hulle bloot ’n voetnoot onderaan die bladsy van die geskiedenis word.

Ja, die wit Suid-Afrikaner het foute in die verlede gemaak. Ander groepe ook. Die wit Suid-Afrikaners is dus nie pioniers nie, want almal het maar ’n balk in die oog. Maar dis een ding om foute maak, om dit te erken, is edel.

As mens ’n analise gaan doen wie vir die ANC stem, is dit baie duidelik dat hulle ondersteuningsbasis grotendeels uit die swart gemeenskappe kom. Die ANC het nie werklik ’n voetspoor in die wit gemeenskappe nie. Soveel vir party wat hoog opgee dat hulle ’n “broad church” is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 100/3
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+1.0%
Rand - Pond
21.17
+0.6%
Rand - Euro
18.03
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.28
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,778.33
-0.2%
Silwer
22.40
+0.4%
Palladium
1,740.01
-0.3%
Platinum
948.61
+1.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,648
-0.2%
Alle aandele
71,096
-0.1%
Hulpbronne 10
67,630
-0.3%
Industriële 25
93,811
-0.2%
Finansiële 15
13,914
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos