Inenting ’n saak van moraliteit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Anton van Niekerk
Anton van Niekerk

Morele kwessies oor Covid-19 is vanjaar al uit verskeie perspektiewe bekyk. Ek wil die debat nie onnodig uitrek nie, maar daar is een kwessie in die debat tussen pro- en anti-inenters waarvan ons nog nie die volle implikasies na behore besef nie.

Ek verwys na presies hoe ons moet dink oor menseregte in dié situasie. Dis nie iets wat ons ligtelik van die tafel kan vee nie. My eie gevoel was deurgaans dat die soms skynbaar arbitrêre opeenvolging van inperkingsmaatreëls op die verskillende vlakke op sigself soms te min ag geslaan het op menseregte. Hoe verdedig jy immers die inperking van bewegingsvryheid tot op die punt waar jy mense belet om op strande te loop, met die polisieminister ook nog in die rol van ’n strandwag?

Die menseregtekwessie is tans veral akuut omdat die anti-inenters beweer dat daar inbreuk gemaak word op hul fundamentele menseregte – veral die reg op keuses wat betref liggaamlike integriteit. “Wat met my liggaam gebeur en watter medikasies ek inneem, is my saak,” lui die argument. Ingeligte toestemming is nie verniet die oorheersende medies-etiese beginsel in naoorlogse biomediese etiek nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.27
-0.1%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.74
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,787.44
-0.1%
Silwer
20.29
-0.1%
Palladium
2,268.50
-0.9%
Platinum
952.50
-0.9%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,278
-0.5%
Alle aandele
70,981
-0.4%
Hulpbronne 10
64,500
-2.1%
Industriële 25
86,809
-0.3%
Finansiële 15
16,114
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos