Deel

Is Madonna ‘avontuurlustig’ of 'n slaaf van die stigma oor menopouse en post-menopousale vroue?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ‘koningin van pop’, Madonna, soos sy onlangs tydens die 65ste Grammy-toekennings in Los Angeles gelyk het met haar seepgladde gelaat op 64.  Foto: JC Olivera
Die ‘koningin van pop’, Madonna, soos sy onlangs tydens die 65ste Grammy-toekennings in Los Angeles gelyk het met haar seepgladde gelaat op 64. Foto: JC Olivera

As ouer vrou is jy óf die argetipiese bose koningin wat die skone Sneeuwitjie se lewer en longe wil eet – óf jy’s die Baba Jaga met haar haakneus. Willemien Brümmer skryf oor menopouse – en Madonna.

Die een of ander Slimjan het onlangs op sosiale media geskryf “Madonna lyk goed vir haar ouderdom – as dít die ouderdom is van ’n 2 700 jaar oue vampier wat babas en klein diertjies eet”.

Dié soort kommentaar oor die “skielik plooilose popkoningin” verklap eintlik meer oor die kommentators – en die samelewing – as oor Madonna se voorkoms by die Grammy-prysaand.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos