Is party lewens dan meer werd?

akkreditasie
Ilustrasie: Pixabay
Ilustrasie: Pixabay

Daar gaan deesdae haas nie ’n minuut verby waarin ’n mens nie herinner word aan die gruwelike en ongeregverdige Russiese oorlog teen Oekraïne nie.

’n Mens se emosies hieroor wissel tussen magtelose woede en ’n ewe magtelose hartseer oor die wel en wee van veral burgerlikes.

Die Suid-Afrikaanse regering se reaksie hierop laat ’n mens soms ook kriewelrig. Maar oor een ding is die regering by monde van dr. Naledi Pandor, minister van buitelandse sake, wel reg: Die dubbele standaarde van baie van diegene wat Rusland veroordeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.25
-0.3%
Rand - Pond
21.33
+0.0%
Rand - Euro
18.75
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.26
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,011.72
-2.6%
Palladium
1,667.65
0.0%
Goud
1,923.29
-0.3%
Silwer
23.76
-0.6%
Brent-ruolie
87.47
+1.5%
Top-40
74,480
0.0%
Alle aandele
80,509
0.0%
Hulpbronne 10
78,210
0.0%
Industriële 25
103,169
0.0%
Finansiële 15
16,185
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos