Ivermektien: Jy moet kan kies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alida Kok
Alida Kok

Ons tyd se intense polarisering tussen mense manifesteer ook in die medisyne wat ons gebruik om Covid-19 te beveg. Die konflik tussen ondersteuners van inentings en ondersteuners van ivermektien ontaard in ’n ideologiese twis.

Vertrou jy dat die inenting veilig is? Vertrou jy eerder op ivermektien as hersaamgestelde medisyne? Of het jy siek geword en ivermektien gebruik totdat jy ingeënt kon word? Op brieweblaaie en op sosiale media stry mense daaroor. Die twis is selfs tussen familielede, vriende en kollegas.

Groepe beskuldig mekaar oor en weer dat hulle verantwoordelik vir sterftes gaan wees. Dié wat inentings vertrou, reken mense wat die gebruik van ivermektien aanmoedig, veroorsaak ’n huiwering onder mense om ingeënt te word, wat volgens hulle tot meer sterftes sal lei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.99
-0.6%
Rand - Pond
21.25
-0.6%
Rand - Euro
18.11
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,782.44
+0.4%
Silwer
22.34
-2.2%
Palladium
1,755.50
+0.8%
Platinum
942.00
+0.1%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos