Deel

Jan de Lange: CR in hoek gedruk oor nuwe kabinet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jan de Lange
Jan de Lange

“Dit was die ANC se eie Kodesa,” verduidelik iemand met eerstehandse kennis oor die redes waarom pres. Cyril Ramaphosa drie maande gewag het om sy nuwe kabinet saam te stel.

Want ’n Kodesa in die kleine is wat dit geverg het om tussen die verskillende faksies te onderhandel, kompromieë aan te gaan en toegewings te maak voordat hy “sy” kabinet kon aankondig. Dis konvensies en gebruike wat sedert die Mbeki-tydvak in die ANC ontwikkel is om te keer dat iemand weer só ’n ysterhand oor die ANC en sy alliansievennote uitoefen soos Thabo Mbeki. Vandag maak dit ’n bespotting van die grondwetlike beginsel dat ’n president in belang van die land regeer – nie net sy eie party nie.

Die belangrikste aanstelling is uiteraard Kgosi­entsho (Sputla) Ramakgopa as minister van elektrisiteit. Voor die kabinetskommeling was die hoof van projekbestuur, Rudi Dicks, die belangrikste rolspeler in sy kantoor wat die energiekrisis betref. Dicks het ’n noue verhouding met Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, en Ebrahim Patel, minister van handel en nywerheid. Hy was minder toeganklik vir Gwede Mantashe, minister van minerale bronne en energie. Ramakgopa se aanstelling gaan dit waarskynlik verander.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.9%
Rand - Pond
22.51
-1.2%
Rand - Euro
19.78
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
969.79
+0.2%
Palladium
1,410.28
+0.7%
Goud
1,951.26
-1.4%
Silwer
22.97
-1.1%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos