Jan de Lange: Zondo se plan vir ’n sterk president

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Dis al ’n irriterende gekerm: Ons het gedink Cyril Ramaphosa gaan ’n “sterk” president wees, maar hy is ’n besluitelose niksnuts.

Pleks dat hy soos Thabo Mbeki gatskop sodat sy teenstanders skuilplek soek die oomblik wanneer hy aankom. Nou word ons deur politieke hiënas soos Carl Niehaus en Tony Yengeni gekoggel.

Mbeki? Mbeki het saam met Tito Mboweni, Trevor Manuel, Alec Erwin en ’n paar ander vertrouelinge in die geheim ’n makro-ekonomiese beleidsdokument, Gear (Growth, Employment and Redistribution) geskryf. Sonder om enigiemand buite hul kringetjie te raadpleeg het Manuel dit in Junie 1996 aangekondig en begin afdwing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Derby County 0
West Ham United 1
Rand - Dollar
17.41
-1.2%
Rand - Pond
21.50
-0.6%
Rand - Euro
18.89
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,009.02
-0.4%
Palladium
1,637.70
-0.5%
Goud
1,922.40
-0.3%
Silwer
23.59
-0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos