Jana Luther: Dínk (en vra) voor jy kwets met woorde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jana Luther
Jana Luther

Gebreklik (mismaak, misvormd, wanskape) . . . ’n gebreklike persoon . . . kreupel, kruppel . . . invalide . . . dom . . . mal . . . vertraag.

Dié en ander soortgelyke woorde was ’n klompie dekades gelede nog algemeen in gebruik. Baie van hulle staan steeds, ongemerk, in ou uitgawes van ons verklarende en vertalende woordeboeke, as spieël van daardie verlede. En al word hulle vandag, tereg, as aanstootlik beskou, hoor ’n mens selfs nog van hulle, van tyd tot tyd, soos ek dié week. Soms tesame met vae en minder vae skimpe en suggesties dat die status en behandeling van mense met gestremdhede eintlik maar net nóg ’n (afkeurenswaardige) aspek van “politieke korrektheid” is.

Soos die leser agter die skuilnaam “nepovis zorgi”, wat onderaan ’n vorige rubriek van my hier, oor openlike en verskuilde vooroordele, skryf: “Mense kan name verander soos hulle wil. Dit verander nie feite nie. Verander eerder onderliggende redes. Sensitiwiteit is dalk juis een.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos