Jana Luther: Drink ’n bietjie kinawater by jou woertskos

akkreditasie
Jana Luther
Jana Luther

In die Woordeboek van Afrikaans Vandag (WAV) publiseer ek intyds, as stokperdjie, lemmas wat nog nie in ander Afrikaanse woordeboeke staan nie. Hier is ’n paar van Januarie tot April se nuwe opnames.

Uit Japannees: amigurumi, klein gebreide en gehekelde poppies wat soos karakters in mangastrokiesverhale lyk, en umami, die vyfde smaak wat al sedert die 1980’s erken word. Umami is daardie vleis- of aftrekselgeur in proteïenryke kos en geurversterkers wat nóg soet nóg sout, nóg suur nóg bitter is. Dink aan sojasous, Marmite, vissous, verouderde kase, sê Sarie.

Op warm dae styg uit van ons krane soms die kenmerkende reuk van grond. Dis geosmien wat jy ruik, ’n organiese verbinding wat mikroörganismes op verrottende materiaal en alge produseer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 15
Munster 12
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 28
Glasgow Warriors 11
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
+0.5%
Rand - Euro
16.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.10
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos