Jana Luther: Muggiesifters sien waaierore agter elke bult

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Pixabay
Foto: Pixabay

Vandag is Wêreldolifantdag. ’n Dag om die bewaring en beskerming van die laaste oorblywende spesies van die familie Elephantidae te belig: Loxodonta africana, die savanna-olifant suid van die Sahara; L. cyclotis in die woude van Sentraal- en Wes-Afrika; en Elephas maximus in Indië en Suidoos-Asië. Van Afrika se waaierore met ivoortande by beide die bul en die koei word laasgenoemde onderskei deur ’n kleiner lyf, kleiner ore, ’n hoë, koepelvormige voorkop, een lipuitsteeksel aan die slurp en koeie sonder slagtande.

Op sy rooi lys merk die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur (IUBN) die Afrika-spesies as kwesbaar en die Asiatiese een as bedreig.

Olifant. Engels: elephant. Latyn: elephantus. Grieks: elephas. Van ’n ander, vergete naam afgelei, elpe(n)dier, staan in die WAT nog elpebeen, vir ivoor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos