Jana Luther: Pimpel en pers, hot en haar en ‘finish’ en klaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jana Luther
Jana Luther

Naas vaste uitdrukkings: spreekwoorde, spreuke en gesegdes (onder die son is daar niks nuuts nie, elke einde is ’n begin, “hef aan” lê nog voor) het Afrikaans, nes Nederlands en ander tale, ook ander multiwoordeenhede: kollokasies (in aanbou), leenwoordgroepe (carpe diem), multiwoordeiename (Afrikaans Vandag), groepsetsels (van meet af). ’n Vyfde multiwoordgroep word in die stilistiek en taalkunde “binominale pare” genoem – pare woorde wat moedertaalsprekers, saam, altyd in dieselfde volgorde gebruik: dubbel en dwars (nie dwars en dubbel nie), dik en dun (nie dun en dik nie); ditjies en datjies, koeitjies en kalfies . . .

Woorde van dieselfde soort, met een of ander semantiese verwantskap tussen hulle, wat onomkeerbaar deur ’n voegwoord verbind word: byvoeglike naamwoorde (soet en suur), selfstandige naamwoorde (sak en pak, raad en daad), werkwoorde (kom en gaan). Party is naverwant of si­noniem (kanne en kruike); ander teenoorgesteldes (hoog en laag, goed en kwaad). Name van mense of fiktiewe karakters hoort dikwels bymekaar (Hansie en Grietjie, Batman en Robin). Dikwels met alliterasie en rym (willens en wetens, hortend en stotend).

Interessant is pare waarvan een of albei lede nie meer in ons algemene spreektaal voorkom nie; net nog in hul samegroeiing: fossielwoorde soos heinde, hot, haar en pimpel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 111/5
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.38
+0.1%
Rand - Euro
16.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.96
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos