Deel

J.C. Pauw, die vader van die NG Sendingkerk

akkreditasie
Fransjohan Pretorius
Fransjohan Pretorius

Van die Kaap tot in Gauteng ken ons hulle, die familie Pauw wat sedert die stamvader, die sendeling Jacobus Cornelis Pauw, ’n indrukwekkende bydrae tot die geskiedenis en kultuur van die Afrikaner gelewer het.

Kyk hierdie karaktertrekke wat die Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek aan J.C. Pauw toeskryf: “Van sy vader erf hy ’n onbuigsame, eerlike karaktervastheid met ’n standvastige en oortuigende godsdienssin gepaard met ’n verbasende werkkrag, en van sy moeder innige vroomheid, beslistheid en opgeruimdheid.” Hiermee kan jy berge versit – en Pauw het.

Pauw is op 13 Desember 1837 in Leiden, Nederland, gebore. Hy het in Nijmegen ’n driejarige kursus vir sendeling-kwekelinge gevolg, waarna hy aan die Skotse Vrye Kerk in Amsterdam gestudeer het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos