Johan Fourie: Genetiese manipulasie is deel van ons toekoms

akkreditasie
’n Mammoet-geraamte.
’n Mammoet-geraamte.

Drie navorsingsgroepe werk tans aan ’n plan om mammoete te laat herlewe.

Mammoete – daardie wollerige olifantagtige gediertes wat bekendheid verwerf het in Disney se Ice Age-fliekreeks – het so 4 000 jaar gelede uitgesterf. Dis nie te lank gelede nie; daar was nog mammoete in Siberië toe die Egiptenare die groot piramide van Giza gebou het!

Maar net miskien is ons generasie bevoorreg genoeg om weer mammoete in lewende lywe te sien. Dit, ten minste, is wat die nuutste tegnologie beloof, en wat die drie navorsingspanne dryf. Elke span gebruik ’n ander tegniek. ’n Suid-Koreaanse span is op soek na lewendige mammoetselle in die Siberiese ontvriesde ys. ’n Japannese span wil molekulêre biologie gebruik om mammoetselle in muise te kweek en die Amerikaners wil deur kloning Asiese olifante transformeer in mammoete.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.98
-0.2%
Rand - Pond
19.86
+0.4%
Rand - Euro
17.53
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,663.33
+0.2%
Silwer
18.98
+0.8%
Palladium
2,193.00
-0.6%
Platinum
860.50
-0.9%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,301
+0.7%
Alle aandele
63,625
+0.6%
Hulpbronne 10
59,676
-0.2%
Industriële 25
77,230
+0.6%
Finansiële 15
13,918
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos