Johan Fourie: Net moue oprol sal werk

akkreditasie
’n Rommel-versamelaar in ’n ryk woonbuurt in Johannesburg. Die helfte van alle Suid-Afrikaners verdien minder as R1 200 per maand. Foto: Waldo Swiegers
’n Rommel-versamelaar in ’n ryk woonbuurt in Johannesburg. Die helfte van alle Suid-Afrikaners verdien minder as R1 200 per maand. Foto: Waldo Swiegers

Die volgende keer as jy uitgekuier is by ’n partytjie, begin ’n gesprek oor “welvaartbelasting”. Sonder uitsondering sal jou gaste hulself verskoon, skielik bewus van daai ding wat hulle nog by die huis moet gaan doen.

Welvaartbelasting is die idee dat ons nie op ons inkomste of besteding belas moet word nie, maar op ons welvaart: ons netto bates. En dis ’n idee wat ál groter aanklank vind. In akademiese kringe het dit veral sedert Thomas Piketty se Capital in the Twenty-first Century op die voorgrond getree. In Januarie het outeurs verbonde aan Piketty se World Inequality Lab ’n artikel gepubliseer wat spesifiek ’n welvaartbelasting in Suid-Afrika bepleit.

Die outeurs, Aroop Chatterjee, Léo Czajka en Amory Gethin, skryf dat die 1% rykste Suid-Afrikaners 55% van die welvaart in die land besit. Die armste 90% besit slegs 14%. Om hierdie geweldige ongelykheid aan te pak, stel hulle ’n welvaartbelasting van tussen 1% en 9% op die rykstes voor, wat tussen 1,5% en 3,5% van die bruto binnelandse produk vir die tesourie sal in. Dit is ’n bedrag ekwivalent aan 40% van BTW.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.08
-0.2%
Rand - Pond
20.91
+0.9%
Rand - Euro
18.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,020.69
+0.9%
Palladium
1,651.58
-1.1%
Goud
1,912.75
-1.9%
Silwer
23.45
-2.2%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,629
-0.1%
Alle aandele
79,802
-0.0%
Hulpbronne 10
74,686
-0.6%
Industriële 25
102,624
+0.1%
Finansiële 15
16,551
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos