Johann Maarman: EFF-glansgans en sy ‘peanuts’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dali Mpofu  Foto: Verskaf
Dali Mpofu Foto: Verskaf

Een van my eks-kollegas het onlangs met die wonderlike nuutskepping van glansgans vorendag gekom oor iemand wat daarvan hou om sy rojale leefstyl aan die groot klok te hang. Nou met die nuus dat adv. Dali Mpofu ’n allemintige R13 miljoen aan regskostes verdien het om die geskorste openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, te verdedig, sluk ’n mens maar swaar. Mpofu is ’n senior advokaat en is nie goedkoop nie.

Maar dit is sy uitlating verlede week wat omtrent die oë laat rek het. Mpofu vertel toe ewe vroom dat die R13 miljoen wat die OB se kantoor aan hom betaal het eintlik maar “peanuts” is.

Kom ons kyk ’n bietjie dieper na Mpofu. Hy was voorheen die nasionale voorsitter van die EFF en dit is nou die party wat hoog opgee dat hy die enigste party is wat aan die breë massa ekonomiese bevryding kan bring. Mpofu en daardie ras-demagoog met die naam van Julius Malema is uit een kleed gesny en praat dieselfde taal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 191/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 67/4
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 54/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 45/1
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.21
-0.3%
Rand - Pond
20.97
-0.1%
Rand - Euro
18.10
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,783.04
-0.2%
Silwer
22.73
+0.0%
Palladium
1,864.37
+0.6%
Platinum
1,011.50
+0.5%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,115
+0.4%
Alle aandele
74,271
+0.4%
Hulpbronne 10
73,119
-0.1%
Industriële 25
91,462
+0.8%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos