Johann Maarman: Maak kleur van kat dan saak?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johann Maarman
Johann Maarman

As ’n mens sukkel met ’n muisplaag, maak dit seker nie saak of die kleur van die kat wit of swart is nie. Die kernbeginsel is dat die kat muise moet kan vang.

Maak dít van toepassing op die Suid-Afrikaanse politieke landskap en ’n mens sal sien ons sit met uitdagende vraagstukke: van misdaad en werkloosheid tot ’n enorme kragkrisis. Dit is ons plae. Dit is die kwessies waarmee Suid-Afrika grootliks worstel.

Dit is nogal amusant om te sien hoe die politieke vryers nou die een ná die ander kusse gooi na Solidariteit nadat hulle voorheen nie met ’n tang aan hierdie vakbond wou vat nie – of dié wat voetjie-voetjie gespeel het, het maar ’n gesonde afstand gehandhaaf van die manne van Kloofsig in Centurion.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos