Johann Maarman: ‘Nuwe UDF’ is nodig vir 2029

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johann Maarman
Johann Maarman

Dit is natuurlik waar as daar gesê word dat ’n mens nie nuwe wyn in ou leersakke gooi nie, maar as dit op die politiek en bepaald die Suid-Afrikaanse politiek van toepassing gemaak kan word, kan daar seker ’n uitsondering gemaak word. Hierdie land se politiek is hoeka te vloeibaar, onstuimig en onvoorspelbaar dat die konvensionele politieke dogmas doodeenvoudig kan geld.

’n Nuwe politieke osmose is nodig in Suid-Afrika. Ons kan nie meer daarby verbykyk of dit bloot ignoreer nie.

Met die ANC wat in stukke opgekap en die liggaam verdeel word aan twee faksies, en met die DA wat sukkel om verby die politieke klankgrens te breek wat getalle betref, en die populistiese EFF wat tot in sy kleintoontjie verrot is met sy rasse-agenda, is die tyd oorryp vir ’n nuwe politieke groepering.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos