Johann Nell: Dalk kyk ons net met ou oë na ’n nuwe wêreld

akkreditasie
Foto: ISTOCK
Foto: ISTOCK

Die afgelope twee en ’n half jaar lê waarskynlik soos ’n dik wasigheid oor die hele wêreld. Vra jy my wat ek op dié of daardie dag in 2020 gedoen het, of waar ek in Junie 2021 rondgesit het, sal ek werklik nie akkuraat kan antwoord nie.

Ek dink ek is reg as ek sê dat die meerderheid mense met nuwe oë na die wêreld begin kyk het. Of kyk ons dalk met ou oë na ’n nuwe wêreld?

Want die wêreld het beslis verander. Vir altyd. Deesdae word gepraat van die “nuwe normaal”. Talle mense is gedwing om skielik anders oor net mooi alles te besin. Ek moes my eie kliënte digitaal en op sosiale platforms benader. Dit het my en my kollegas bekend gestel aan forums soos Zoom, Teams, LinkedIn, Pinterest, Instagram, Twitter. (Alles nuut vir my!)

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
New Zealand 21
Ireland 5
besig om te laai... Regstreeks
Jersey 0
United States of America 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Japan 16
France 40
besig om te laai... Regstreeks
England 0
India 338/7
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos