Deel

Johann Nell: Twee gelukkies tref ons toe op Nuwejaarsdag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Pixabay
Foto: Pixabay

Vanjaar op Nuwejaarsdag is ek en vroukie-doukie genooi vir ’n braai. Ons is opgewonde, want met die besige Somerkersfees van ’n week tevore (met oondgebraaide kalkoen, Brusselse spruite en Engelse sticky-toffee-poeding met gesmelte roomys op die spyskaart) het ons uitgesien na ’n rustige aandjie rondom die vuur.

Goeie gaste, na my mening, vra altyd wat hulle kan saambring. ’n Slaai, drinkgoed, nagereg? Wat van ’n “lekker” knoffelbroodjie? Ons word gevra om ’n paar uie, en groen en rooi soetrissies te bring. Opgekap in repies asseblief, want ons gaan ’n Chinese braai hou.

Almal daag op met houers gekapte kos.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.08
+1.0%
Rand - Euro
19.44
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Platinum
988.01
+2.0%
Palladium
1,465.80
+1.2%
Goud
1,982.30
+0.9%
Silwer
23.84
+2.2%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos