’n Operasie in ’n lesinglokaal van die University College se mediese skool in Londen, 1898. Die natuurwetenskaplike paradigma redeneer dat die navorser se eie subjektiwiteit geen rol in kennis moet speel nie. Foto: Getty Images
Wat is die verantwoordelikheid van ’n historiese Afrikaanse universiteit teenoor Afrikaans?
Die vraag is opnuut aan die orde gestel in ’n onderhoud met die nuwe raadsvoorsitter van die Universiteit Stellenbosch, Ainsley Moos (Die Burger, 17.12.21).
Ek ken Moos nie persoonlik nie, maar geoordeel aan die onderhoud worstel hy as ’n produk van die (bruin) Afrikaanse wêreld met hierdie vraagstuk.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.